R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Goud agter die berge: die ware verhale van manne wat hul fortuin gaan soek het - en soms gevind het - Kurt Lütgen Die betowering van die avontuur was die dryfveer van al daardie manne wat uitgetrek het om rykdom of die groot geluk in die vreemde te gaan soek. Uit die oorvloed van kleurryke figure en ongewone avon-tuurlike lotgevalle het die bekende jeugboekpryswenner Kurt Lütgen die lewensloop van 'n paar van hierdie manne nageteken. So vertel hy die verhaal van die Duitse baron Benno von Benthaus, wat nie net die reuse-goudklont gevind het nie, maar boonop een van die winsgewendste silwermyne van die Weste ontsluit het. Hy vertel van die onsuksesvolle Bill Mariotte, wat deur 'n droom na Nevada gelei is en in wie se berg daar dekades later uraan gevind is. 'n Paar van hierdie manne was gelukkig, maar die meeste is bitter teleurgestel. Die suksesvolste was egter die manne SOOS Edward Thompson, wat met wetenskaplike noukeurigheid voorbereidsels vir sy skatsockery getref het. Nogtans wag die goudskat van Oak Island nog steeds op sy vinder en die geheim van die Kokos-eiland is tot vandag toe nog nie opgelos nie. Van Noord-Amerika, oor Mexiko en tot ver in die see word ons gevoer deur hierdie boeiende verhale van fortuinsoekers. Goud Agter Die Berge is in 1972 bekroon met die Gerstäcker-prys van die stad Brunswyk. Slytasie aan omslag en verkleuring in sekere areas as gevolg van ouderdom maar in briljante toestand vir die boek se ouderdom.