Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Jak Stapelberg word die pos van hoofbestuurder van die Sonderkloof-myn aangebied mits hy doen wat Manfred Steyner vra. En Jak stem in want as hy eers die werk het kan hy die opdrag mos weier. Maar niemand hou rekening met die eintlike magte wat Jak se aanstelling bewerk het nie. ân Vars vertaling van Wilbur Smith se gewilde Gold Mine.
TITLE: Goudmyn
AUTHOR: Smith, W
SKU: 9780795708213
PUBLISHER: Adamastor
DATE PUBLISHED: 2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 250
BINDING: Softcover
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 234 x 152
WEIGHT: 500 gr