This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Theron Books2206

Similar products

DIE TRIOMF VAN AFRIKAANS -- E.C. Pienaar
Secondhand
R200.00
Gehalte Bo Alles: Die Verhaal Van Rembrandt
Secondhand
R200.00
WEES USELF. DIE VERHAAL VAN DIE HOERSKOOL JAN VAN RIEKBEEK 1926-1976
Secondhand
R189.00
Brandhout uit die Vuur. Die Verhaal van die Maria Kloppers Kinderhuis
Secondhand
R250.00
Goue Jare : Die Verhaal van die Nasionale Krugerwildtuin - U. de V. Pienaar Goue Jare : Die Verhaal van die Nasionale Krugerwildtuin - U. de V. Pienaar Goue Jare : Die Verhaal van die Nasionale Krugerwildtuin - U. de V. Pienaar Goue Jare : Die Verhaal van die Nasionale Krugerwildtuin - U. de V. Pienaar Goue Jare : Die Verhaal van die Nasionale Krugerwildtuin - U. de V. Pienaar
Goue Jare : Die Verhaal van die Nasionale Krugerwildtuin - U. de V. Pienaar Goue Jare : Die Verhaal van die Nasionale Krugerwildtuin - U. de V. Pienaar Goue Jare : Die Verhaal van die Nasionale Krugerwildtuin - U. de V. Pienaar Goue Jare : Die Verhaal van die Nasionale Krugerwildtuin - U. de V. Pienaar Goue Jare : Die Verhaal van die Nasionale Krugerwildtuin - U. de V. Pienaar
Sold

Goue Jare : Die Verhaal van die Nasionale Krugerwildtuin - U. de V. Pienaar

Secondhand 1 was available
R495.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
Y108
Bob Shop ID
634706605

Toestand: Baie goed
Formaat: A4 Hardeband
Bladsye: 671
Uitgegee: 2010 Eerste Uitgawe (Skrywer)
ISBN: 9780620475532

**Boek bevat begrafnisprogram van die skrywer**

Hierdie boek gee die outentieke geskiedenis van die Nasionale Krugerwildtuin op n chronologiese en ekologies georiënteerde wyse weer. Dit vertel die verhaal van die wildtuin se mense en van sy plant- en dierelewe, groot en klein. Die leser kry ook insae in gebeure en bestuursbesluite wat hierdie grootse bewaringsgebied help vorm het. Dit begin in 1946 met die aftrede van kol. James Stevenson-Hamilton (die parkhoof tydens die pioniers-era) en eindig toe Dr. Pienaar in 1991 die tuig neergelê het.

Terselfdertyd is hierdie werk ook die outobiografie van die skrywer, wat veral sy verbintenis van 36 jaar met die nasionale bewaring,s-gebiede onder toesig van die Nasionale Parkeraad (SANParke) toelig. Sy kleurryke loopbaan het in 1955 begin met sy aanstelling as junior veldwagter in die Krugerwildtuin, en in 1991 geëindig toe hy as hoofdirekteur van Suid-Afrika se nasionale parke afgetree het.

In die slothoofstuk besin dr. Pienaar oor die voortbestaans-moontlikhede van die Krugerwildtuin as n unieke ekosisteem, indien daar met die huidige bestuurstrategie volgehou word.

n Meer geskikte persoon om met soveel eerstehandse kennis en insig die geskiedenis van die Nasionale Krugerwildtuin te boekstaaf, sal moeilik gevind word.

Recently viewed

See more
Bburago Junior Push & Glow - Fire Truck
New
R299.95
BIC SOLEIL ESCAPE 5 BLADES 2 RAZORS
New
R122.05
Eros and the Jews: From Biblical Israel to Contemporary America | David Biale
Secondhand
R57.00
For Realme Watch 3 Tempered Glass Film PC Watch Case(Ivory White)
New
R257.70