Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
"Goue Korrels" die tweede omvangryke Afrikaanse Sangbundel van die Afrikaanse Volksang en Volkspelebeweging is deur die ATKV geborg.
Die pragbundel bestaan uit 273 Afrikaanse liedjies wat strek van Gewyde Christen-, Vaderlands-, Liefdes-, Dank- en Afskeidsliedere tot Lekkersing-, Stap- Mars-, Kampvuur- en Verlangliedjies.
Sagte band
270 Bladsye
Nuut
Ongelees