Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Goue Lint, My Storie Begint - Voorleesverhale En Verse Vir Kleintjies - Linda Rode - Tafelberg - 2005 - Groot formaat hardeband in baie goeie toestand.
'n Faksimilee heruitgawe van hierdie bundel immergroen verhale en verse uit die plaaslike- en wereldliteratuurskat vir kinders. Dit is knap byeengebring deur Linda Rode en pragtig geillustreer deur die bekende en bekroonde, Alida Bothma.