Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Met tekeninge deur Cora Coetzee, is die Goue Vreugde 'n koffietafelboek vir die verfynde mens en in hierdie boek bied Audrey Blignault haar persoonlike keur van uittreksels uit die wêreld se mooiste boeke wat 'n onvergeetlikeindruk op haar gemaak het. Elke aspek van die mens se bestaan vanaf geboorte tot die dood wat deur klassieke werke sowel as ons eie Suid-Afrikaanse skrywers besing word, sowel as roerendepassasies uit die Bybel, maak hierdie 'n besielende boek vir die koffietafel. |
Jaar | 1985 (Eerste Uitgawe) |
Uitgewer | Human en Rousseau Uitgewers |
Bladsye | 191 |
Toestand | Hardeband, stofomslag, rakslytasie op ente, boodskap van vorige eienaar op skutblad, geringe ouderdomsvergeling maar andersins skoon en netjies. Quarto grootte. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.