Goue Vreugde deur Audrey Blignault Goue Vreugde deur Audrey Blignault
Goue Vreugde deur Audrey Blignault Goue Vreugde deur Audrey Blignault

Goue Vreugde deur Audrey Blignault

1 available / secondhand
R5.00 minimum increment
R102.00
Shipping
Free shipping is available from Cushy Books for all orders above R200.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
644534171

Beskrywing

Met tekeninge deur Cora Coetzee, is die Goue Vreugde 'n koffietafelboek vir die verfynde mens en in hierdie boek bied Audrey Blignault haar persoonlike keur van uittreksels uit die wêreld se mooiste boeke wat 'n onvergeetlikeindruk op haar gemaak het. Elke aspek van die mens se bestaan vanaf geboorte tot die dood wat deur klassieke werke sowel as ons eie Suid-Afrikaanse skrywers besing word, sowel as roerendepassasies uit die Bybel,  maak hierdie 'n besielende boek vir die koffietafel. 

Jaar

1985 (Eerste Uitgawe)

Uitgewer

Human en Rousseau Uitgewers

Bladsye

191

Toestand

Hardeband, stofomslag, rakslytasie op ente, boodskap van vorige eienaar op skutblad, geringe ouderdomsvergeling maar andersins skoon en netjies.  Quarto grootte.

 

** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.

Add to cart

Recently viewed

See more
Forces' Favourites. Various authors.
R74.00 No bids
Miracles We Have Seen: Hartley A. Rotbart, MD (Paperback)
R85.00
Quick change flush cut universal saw blade 65mm(2-1/2')18tpi
R131.76
Polyurethane Hose 5 Mm I.D. 8 Mm O.D Per Metre Black (100 M Roll)
R16.09

Similar products

DIE BLYE DAE DEUR AUDREY BLIGNAULT
R39.00
Die plesierboom deur Audrey Blignault
R15.00
Goue Vreugde - Blignault, Audrey
R180.00
DIE GOUE VREUGDE DEUR AUDRY BLIGNAULT
R100.00