Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
book is in a good condition , super fast delivery !!!
Hierdie Graad 12 Wiskunde 2-in-1 studiegids is n topverkoper. Dit bied n unieke metode om die hele kursus in Matriekwiskunde te bemeester deur jou trappie-vir-trappie teen n trapleer van bereikbare vrae en antwoorde, wat deurentyd vir terugvoer en groei voorsiening maak, uit te lei.
Hierdie studiegids het TWEE duidelike afdelings:
PLUS, n NUWE UITBREIDING-afdeling, wat bestaan uit uitdagende vrae en memos vir Vraestel 1 en Vraestel 2. Hierdie is hoër-orde vrae, geïdentifiseer uit verslae oor die afgelope jare, wat diep wiskundige denke vereis en bevorder.
Sleutelkenmerke:
Hierdie topverkoper bied uitstekende voorbereiding vir KABV- en IEB-matrikulante regdeur die jaar en daar is al gesien hoe baie leerders hul kritieke denkvaardighede in hierdie sleutelvak verbeter en bo hul verwagtinge presteer.