Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sukkel jou Graad 5/6 kind met Wiskunde? Gryp nou in virĀ 2024.
Hierdie PracMath combo pack is nog in 'n uitstekende toestand. Kombineer miskien die bestelling met 'n Afrikaanse leesboekie sodat die posgeld net R30 is.
Die hoofboek is in dik plakplastiek oorgetrek en het ook 'n aparte stel antwoorde beskikbaar. Die koopprys was sowat R150. (ISBN 9781919906133)
Die tweede deel van die combopak is oefenvraestelle en antwoorde en dit is nog onoopgemaak in hul plastiek omhulsel en die waarde van die tweede boek alleen is sowat R65 (ISBN 9781920378547).
Please see my other listings at this link and feel free to combine orders to save on postage: