This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View other items offered by CultureShop345

Similar products

Vergenoeg - Van der Vyver, Marita
New
R215.00
Stiltetyd - Marita van der Vyver
Secondhand
R55.00
Borderline (Marita van der Vyver)
Secondhand
R99.00
Grensgeval - Marita van der Vyver
Secondhand
R225.00
Grensgeval - Marita van der Vyver Grensgeval - Marita van der Vyver
Grensgeval - Marita van der Vyver Grensgeval - Marita van der Vyver
Closed

Grensgeval - Marita van der Vyver

Secondhand 1 was available
R225.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
645738311

Die brief wat Theresa tussen haar eksman Theo se besittings ná sy dood ontdek, skeur haar lewe oop. Jare lank het sy haar rug op Theo gedraai, n man wat sy laaste twee dekades in n inrigting moes deurbring. Só ook het sy die land se verlede weggestoot, die tyd toe tienerseuns gestuur is om aan die grens te veg n plek en n oorlog waarvan mense tuis bitter min geweet het. Vir Theresa self was dit n tydperk van eerste liefdes, diskos en vakansies by die see.

 Theresa besef gou die brief is deur n Kubaanse soldaat aan sy kind geskryf iemand wat, indien hy of sy nog leef, nou minstens veertig jaar oud sal wees. Theresa weet in haar siel sy moet Kuba toe: om die soldaat se kind te soek, om die brief te besorg, om boete te doen vir Theo se dade en vir haar eie onkunde.

 In swoel, afgeleefde Kuba, tussen kleurryke motors uit die vyftigerjare en geurige sigaarrook, word Theresa se soektog intiem vervleg met die lewens van mense wat in Angola as die vyand gebrandmerk is. Só ontrafel sy wat dit beteken het om groot te word in die Suid-Afrika van daardie tyd.

ISBN: 9781529386400

Pages: 295

Trade paperback

Penguin Random House SA, 2019

First Edition

Good condition

B126


Recently viewed

See more
Plate Warmer Pwk0001
New
R7,888.71
50% OFF
Laptop Charger AC Adapter Power Supply for LENOVO 45W (USB PORT)
New
R299.00 R599.00
5MM LED INDICATOR 24VDC GREEN XD22-10-24VDC-GR
New
R34.02
PILL BAG PLASTIC B+W 100X110 1000~
New
R489.16