This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Nhicho20241

Similar products

Grensoorlog Vol. 1 (DVD Box Set)
Sold

Grensoorlog Vol. 1 (DVD Box Set)

New 1 was available
R89.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Format
DVD
Customer ratings:
Product code
34
Bob Shop ID
184580861

Hierdie dokumentêre reeks is ‘n intense onthulling van ‘n geheime oorlog. In 26 episodes vertel dit die verhaal van een van Afrika se langste kon? ikte, wat van 1966 tot 1989 uitgespeel het in Noord-Namibië (toe Suidwes-Afrika), en Suid-Angola, die sogenaamde “Operasionele Gebied" of “Grens". Vir die eerste keer ooit word beeldmateriaal en foto's ongesensor aangebied, wat die ware verhaal van Suid-Afrika se bosoorlog kaalkop vertel. Die reeks tref die kyker soms soos ‘n hou in die maag met ‘n intieme, dikwels skokkende, maar gebalanseerde kyk op ‘n sleuteltydperk in die geskiedenis van Afrika.

GRENSOORLOG neem die kyker op ‘n reis wat begin in die bloedige November van 1975 met onafhanklikheid in Angola, en voortstu tot die epiese botsing tussen Kubaanse en Suid-Afrikaanse troepe by Cuito Cuanavale in 1988. Langs die pad word stemme gehoor wat te lank stilgemaak is: van gewone SAW- en Swapo-troepe tot generaals en politici aan albei kante, van Russiese tot Kubaanse tot Amerikaanse spelers. Die sprekers breek deur die stiltes en die sensuur en praat uit die hart uit. Alle taboes word uit die pad gevee.

GRENSOORLOG lê ‘n bloedige magspel bloot, met al die ware lewensdrama wat daarmee saamgaan.

312 minutes

2 Discs

Customer ratings: 1 ratings

Baie tevrede
09 Sep 2015