This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Grensoorlogstories - Jeanette Ferreira
Sold

Grensoorlogstories - Jeanette Ferreira

Secondhand 1 was available
R95.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT9165
Bob Shop ID
234191277

 

Grensoorlogstories - Jeanette Ferreira - Litera - 2012 - Sagteband in baie mooi toestand.

Intense verdeeldheid oor die Grensoorlog in die laaste dekades van die vorige eeu is steeds aan die orde van die dag. In hierdie bundel bring Jeanette Ferreira as samesteller en redakteur 31 kortverhale van verskillende skrywers byeen; ingelei met 'n insiggewende oorsig deur Louis Bothma.

In resensie op Boeke24 het Alexander Strachan die volgende oor “Grensoorlogstories” te sê: “Wat die versamelbundel interessant maak, is dat die stories deur mans én vroue geskryf is. Verder ook deur sowel mense wat die Grens eerstehands beleef het as enkeles (ook mans) wat nie daar was nie, maar nietemin ’n storie het om te vertel. Die toon van die verhale verskil opmerklik en die vertellers se houding oor die Grensoorlog is nie almal dieselfde nie. ’n Mens kry wel die indruk niemand is polities of andersins aan bande gelê in sy of haar vertelling nie (in teenstelling met die 1980’s se Grensliteratuur). [...] In sy geheel is ‘Grensoorlog-stories’ ’n toeganklike boek wat maklik lees en sekerlik deur baie lesers geniet sal word.”

Customer ratings: 1 ratings

Books very well wrapped. Thank you.
29 Jul 2016