Griet Kom Weer - Marita van der Vyver Griet Kom Weer - Marita van der Vyver
Griet Kom Weer - Marita van der Vyver Griet Kom Weer - Marita van der Vyver

Griet Kom Weer - Marita van der Vyver

1 available / secondhand
R95.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
642417280

Griet kom weer hervat die storie van Griet Swart, tien jaar ná Griet skryf n sprokie. Griet is nou veertig, maar nog net so warmbloedig soos voorheen, en steeds ongeneeslik romanties.

Sy is intens verlief (om die waarheid te sê, so gelukkig dat sy haar kreatiwiteit as skrywer verloor!), maar daar is grypvoëls wat (net soos in die mitologiese vertellings) die brose geluk bedreig.

Haar geliefde, n Italiaanse wewenaar, se oorlede vrou spook steeds in sy gedagtes, sy negejarige dogter is openlik antagonisties, en Griet se liefdespel word bederf deur sintuiglike aandoenings: eers haar oog wat lelik toeswel, dan haar neus wat verstop raak en n hoë koors, daarna haar oor wat ontsteek, en later n treiterende verstandtand.


Eroties, snaaks, toeganklik diepsinnig.

ISBN: 9780624040484

Pages: 308

Paperback with Flaps

Tafelberg, 2002

Good condition; Ink date inside

B28


Add to cart

Similar products

Griet skryf sprokie deur Marita van der Vyver
R35.00
Griet Skryf n Sprokie Marita van der Vyver
R150.00
Griet skryf `n sprokie - Marita van der Vyver
R55.00
Griet Kom Weer - Van der Vyver, Marita
R150.00