Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Marita van der Vyver
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Griet kom weer hervat die storie van Griet Swart, tien jaar n Griet skryf 'n sprokie. Griet is nou veertig, maar nog net so warmbloedig soos voorheen, en steeds ongeneeslik romanties.
Sy is intens verlief (om die waarheid te s, so gelukkig dat sy haar kreatiwiteit as skrywer verloor!), maar daar is grypvols wat (net soos in die mitologiese vertellings) die brose geluk bedreig.
Haar geliefde, 'n Italiaanse wewenaar, se oorlede vrou spook steeds in sy gedagtes, sy negejarige dogter is openlik antagonisties, en Griet se liefdespel word bederf deur sintuiglike aandoenings: eers haar oog wat lelik toeswel, dan haar neus wat verstop raak en 'n ho koors, daarna haar oor wat ontsteek, en later 'n treiterende verstandtand.
Eroties, snaaks, toeganklik diepsinnig.