Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dis die heel mooiste dag van Griet se lewe - sy en Brutus die bul gaan trou. Almal help voorberei vir die groot dag, maar Griet het van 'n paar dingetjies vergeet. Toe begin dinge lelik skeefloop. Dit kan die hele troue bederf. Sal Griet en Brutus darem nog kan trou?