Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Griet Skryf 'n sprokie deur Marita van der Vyver Roman EERSTE DRUK
Marita van der vyver se Griet skryf 'n sprokie was beskou as 'n opspraakwekkende, hoogs erotiese roman toe dit gepubliseer is, en gaan oor die stryd van liefhe, en is op die man af.
Tafelberg-Uitgewers, EERSTE DRUK,1992, 198P.
Toestand: Hardeband, geringe ouderdomsvergeling, naam van vorige eienaar op skutblad, geringe rakslytasie van hardeband.
Verpakking en Posgeld R28 (in S.A)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2014 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na my PoggioBooksbladsy op BOB