Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
We combine postage, so do look at our other books on offer.
Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.
Books dispatched within 2 business days.
Our books are protected with a removable plastic cover and sent with care.
Condition : Very Good.
1ste uitgawe, 4de druk, 1992 hardeband met stofomslag 200 bladsye, die stofomslag toon effense rakverweer, hardeband het ligte rakverweer , die teks is skoon en die binding goed. Naam van vorige eienaar op skutblad.
Griet skryf n sprokie is die verhaal van Griet Swart, wat deur die traumas van miskrame kindersterfte en egskeiding gedryf word tot die punt waar sy een aand haar kop in 'n gasoond druk. 'n Dooie kakkerlak in die oond red haar, want vir die res van die aand maak sy oond skoon. As terapie raai haar shrink haar aan om oor haar ervarings te skryf.
En so kry die storie van Griet gestalte, 'n storie van seerkry en woede, maar verlig deur haar onvernietigbare sin vir humor. Terwyl sy die lang pad van genesing loop, bly sy halsstarrig glo in 'n wonder ÂÂÂÂÂÂ dat sy, soos Grietejie, aan die behekste donkerbos sal ontkom, en dat sy haar prins sal vind.
Title | Griet Skryf 'n Sprokie |
Author | Marita Van der Vyver |
Publisher | Tafelberg Publishers, Limited, 1992 |
ISBN | 0624032507, 9780624032502 |
Length | 200 pages |