Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Griet skryf 'n sprokie is die verhaal van Griet Swart. Deur vele traumas kom sy tot die punt waar sy een aand haar kop in 'n gasoond druk. 'n Dooie kakkerlak red haar: vir die res van die aand maak sy oond skoon. Haar shrink raai haar aan om te skryf. Só kry Griet se storie gestalte 'n storie van pyn en woede verlig deur onvernietigbare humor.
TITLE: Griet skryf 'n sprokie
AUTHOR: NOAUTHOR
SKU: 9780624079194
PUBLISHER: Tafelberg Publishers Ltd
DATE PUBLISHED: 17/02/2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 196
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr