R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Kyk ook na my ander boeke, voeg dit by jou bestelling en betaal net totaal R100 koerierkoste
Wie is Tom regtig? wonder Buks. n Mens bars tog nie sommerso by mense se huise in om monsters te vang nie. Hy kyk na die netjiese rooi uniform.Tom dra ook n rugsak. n Ronde kenteken op die sak vang Buks se oog. Grilbrigade staan op die teken. Is dit iets soos n polisie-eenheid wat monsters vang?
Drie lekker grillerige stories waarin Buks die Grilbrigade help om van monsters, spoke, zombies, en allerhande nare goed ontslae te raak, maar nie sonder n paar benoude oomblikke nie.