This auction has closed with no winners.
View the relisted Item
View the relisted Item
View other items offered by Human01668

Similar products

Verweer deur Johan Steyn
R40
Thurkaari: Demon of the Curry Powders | Pieter Scholtz
R48
Saad Uit Die Septer - D. van der Merwe
R66
Doodmenslik / WL van der Merwe
R55

Grimas deur Merwe Scholtz

0 was available / secondhand
R60.00 auction closed
Closed 14 Jun 24 11:46
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
616362370

Na n digterlike stilte van byna dertig jaar is Merwe Scholtz se tweede bundel, Grimas, in 1976 gepubliseer.

Hy het met Kerneels Breytenbach oor die tweede bundel van hom gesels:

Volgens Scholtz was die jaartal 1973 nie heeltemal reg nie, aangesien daar tog gedigte in die bundel is wat hy geskryf het terwyl die bundel persklaar gemaak is. Maar die meeste van die verse val wel binne die tydperk wat genoem is.

"Ek het gedink dat dit net 'fairplie' sou wees om aan die leser n aanduiding te gee van wanneer af ek so ongeveer weer, ná al die jare Kalahari's wit papier, uit die lug uit met n aantal gedigte geval het."

Hy het gedurende die jare wel hier en daar n paar gedigte geskryf waarvan n paar in Standpunte verskyn het. "Intussen het ek maar altyd op n manier aan die poësie besig gebly, hoofsaaklik deur as kritikus aan ander mense se gedigte te torring. Hoe n mens na soveel jare van net nou en dan skryf weer byna stryk begin gedigte skryf? "Daar is seker gewone aardse en ook geleerde verklarings ('hormone!') vir die verskynsel. Al wat mens self eintlik weet: jy stap doodgewoon n alledaagse dag, uur, minuut, sekonde binne, en jy kom totaal anders anderkant uit. Dit zoem in jou kop soos in n byekorf: woorde, flardes sinne, gevulde of nog ongevulde ritmes. Soos Valéry sê: n leë ritmiese vorm. Jy raak tegelyk verruk vol woorde en nogal vervelig asosiaal."

Posgeld vir koper.

Please check my other listings as I gladly combine items.

https://www.bidorbuy.co.za/seller/1431565/Human01

More from this seller

View all
Beautiful hand painted porcelain Angel with green beach bucket
R32 No bids
R30 shipping
Beautiful little Vintage 1970s Enameled Butterfly Brooch
R190 No bids
R30 shipping
Pretty Vintage earrings
R140 No bids
R30 shipping
Five Gerald Durrell paperbacks published by Fontana
R250 No bids