Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Delivery Time : 5 Working days
GETEKEN deur skrywer . HAUM-Literer, 1986, 1ste uitgawe, 1ste druk. Hardeband, 182 bladsye. Goeie toestand.
Grobbelaartjie, ’n jong bosvarkie, is van sy ouers se plaas af op pad na Velskoendorp om sy fortuin te soek. Op sy reis ontmoet hy verskeie uiteenlopende karakters, maak nuwe vriende (en vyande) en beland in talle vreemde situasies. Grobbelaartjie ontdek daar is sommer ’n paar slange in die gras in hierdie pragtige dorpie wat soveel aan die paradys herinner.
Title | Grobbelaartjie van Velskoendorp |
Author | Oskar Prozesky |
Publisher | HAUM, 1986 |
ISBN | 0798619821, 9780798619820 |
Length | 184 pages |
Subjects | Young adult fiction |