Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die verhale in hierdie bundel speel af oor die hele spektrum van ons bestaan as Suid Afrikane en handel oor situasies waarmee ons almal kan identifiseer - van n afgelee sendingstasie vroeg in die twintigste eeuse Afrikaner in die koue vreende. Stories oor oumas, kind wees, huweliksprobleme, misdaad en familie oorsee. Sommige word vertel met die tong ferm in die kies, ander sal die leser aangryp en emosioneel roer op n manier wat net Kalmer kan. Al die stories is geillustreer en gebruik m item uit die inkopsak om die leser te betower en weg te voer na realiteite so wispelturig en verspringend as die lewe self