Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Harry Kalmer
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
Groceries 56 stories oor huishoudelike produkte is in volkleur geillustreer en gebruik 'n item uit die inkopiesak om die leser te betower en weg te voer na realiteite so wispelturig en verspringend as die lewe self.
Die verhale speel af oor die hele spektrum van ons bestaan as Suid-Afrikane en handel oor situasies waarmee ons almal kan identifiseer van 'n afgelee sendingstasie vroeg in die twintigste eeu tot in die woonstel van 'n ontheemde een-en-twintigste eeuse Afrikaner in die koue vreemde. Stories oor oumas, kind wees, huweliksprobleme, misdaad en familie oorsee. Sommige word vertel met die tong ferm in die kies, ander sal die leser aangryp en emosioneel roer op 'n manier wat net Kalmer kan.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.