This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View other items offered by ga101290

Similar products

Moordkuil - Van den Heever en Giepens - APB Sak biblioteek(?) - Roman
R25.00
Met Ligter Tred deur Audrey Blignault
R60.00
9% OFF
LOJALE VERSET - NP van Wyk Louw. tweede druk.
R541.45 R595.00
FAK-75: Geskiedenis van die Derde Kwarteeu in die Bestaan van die FA - Ferreira, O. J. O.
R105.00
Groei, deur CM van den Heever. Derde druk, 1949. Hardeband met stofomslag. 267 pp. Groei, deur CM van den Heever. Derde druk, 1949. Hardeband met stofomslag. 267 pp.
Groei, deur CM van den Heever. Derde druk, 1949. Hardeband met stofomslag. 267 pp. Groei, deur CM van den Heever. Derde druk, 1949. Hardeband met stofomslag. 267 pp.
Closed

Groei, deur CM van den Heever. Derde druk, 1949. Hardeband met stofomslag. 267 pp.

1 was available / secondhand
R145.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
A3009
Bob Shop ID
641174000


'n Plaasseun se worsteling in die stad.

Gustav Cloete is 'n talentvolle plaasseun wat hom ná universiteit in die stad vestig as joernalis. Hy word deur sy werk vasgesuig in die maalstroom van die stad, maar diep in sy hart leef die hunkering na die eenvoudige plaaslewe. Wanneer hy sy werk vanweë die Depressie verloor, verval hy en sy vrou in armoede. Hulle trek in 'n armoedige losieshuis in, waar hul dogtertjie sterf. Teleurgesteld en verbitterd keer hy terug na Blesbokfontein, waar hy onder sy pa se besielende invloed sy vertroue in die lewe herwin. 

Derde druk in 1949 deur JL van Schaik gepubliseer. Toestand: Goed. Stofomslag verweerd. 


Vir nog boeke, kyk by https://www.bidorbuy.co.za/seller/4352582/KarWal9869


Recently viewed

See more
KEY RING HARRYPOTTER WIZARD WORLD ORLANDO
R150.00
Hothouse Flowers - This Is It (Your Soul) (CD Single)[Jewel case used]
R79.00
40% OFF
Astrum HS750 Headset Flexi Mic USB Pouch Black
R309.00 R516.00
RSA - Cover Registered At Hermanus Post Office
R10.00 No bids