Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe van die eerste Afrikaanse vertaling van Knut Hamsun se boek "Markens Grode", uit die Noorweegse taal.
Vertaal deur C.G.S. de Villiers.
Uitgegee deur Afrikaanse Pers-Boekhandel in 1965.
Deel van die A.P.B.-Wereldboeke Reeks.
Inhoud skoon met 'n boekprys boekplaar op die voorste skutblad. Pragtige grys linneband, boekblok stewig met stofomslag mooi. Naam in ink voorin. R60 posgeld in SA.