Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Groen Soos die Hemel Daarbo is 'n vreeslose verkenning van moderne seksualiteit, intimiteit en identiteit.
Netjiese kopié. Skoon, behalwe vir 'n naaminskrywing voor-in (met korrigeerband bedek) en enkele ligte roesvlekkies.
Uitgewer: Tafelberg
Sagteband : 212 bladsye
Afmetings : 235 x 155 x 20 mm
Toestand: Tweedehands