Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek in goeie toestand >>> Die naweek loop ek ‘n ou boek raak met die titel Die voer van plaasvee deur J.W. Groenewald. Die skrywer was ten tyde van die skryf van die boek professor in Voedingsleer, Fakulteit Veeartsenykunde; hoof van die Nutrisie Navorsingseksie, Onderstepoort. Die boek met sy 349 bladsye het ongelukkig nie ‘n publikasiedatum nie, maar dat dit interessant is, is gewis! * Farming * Boerdery * Livestock *
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir elk van jou verdere boeke – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd