This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Anneke7233

Similar products

53% OFF
The Secret of the Plateau - Percy F.Westerman
Secondhand
R450.00 R950.00
The Dreaming Suburb by R.F. Delderfield
Secondhand
R25.00
Puritans in Paradise by Frank G. Slaughter. H/c
Secondhand
R75.00
ARABELLA 02 SECRET KING & THE AMULET - WENDE,H
New
R200.00
Groep sonder Grense - H.F. HESSE Groep sonder Grense - H.F. HESSE Groep sonder Grense - H.F. HESSE Groep sonder Grense - H.F. HESSE Groep sonder Grense - H.F. HESSE Groep sonder Grense - H.F. HESSE Groep sonder Grense - H.F. HESSE Groep sonder Grense - H.F. HESSE Groep sonder Grense - H.F. HESSE Groep sonder Grense - H.F. HESSE Groep sonder Grense - H.F. HESSE
Groep sonder Grense - H.F. HESSE Groep sonder Grense - H.F. HESSE Groep sonder Grense - H.F. HESSE Groep sonder Grense - H.F. HESSE
Groep sonder Grense - H.F. HESSE
+7
Sold

Groep sonder Grense - H.F. HESSE

Secondhand 1 was available
R150.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
552613964


Groep sonder Grense - H.F. HESSE

Die rol en status van die gemengde bevolking aan die Kaap, 1652-1795

Groep sonder grense handel oor die rol wat die ;persone van gemengde Europese, Oosterse an Afrika-herkoms aan die Kaap van Goeie Hoop gespeel het gedurende die tydperk 1652-1795.

In hierdie studie word gekyk na die faktore wa die plek en status van 'n persoon van gemengde afkoms in die samelewing bepaal het. Aspekte wat bespreek word is o.a. slawerny en vryheid, fisiese afkoms, die rol van die kerk en ekonomiese welvaart.

Groep sonder grense werp ook lig op verkillende statusgroepe waarin gekleurdes hulle in die 17de en 18de eeue bevind het: slawe, vryswartes, vrygeborene en burgers. Die proses waardeur nakomelinge van ingevoerde slawe en slavinne in die burgerlike bevolking opgeneem is, word uiteengesit. Hans Friedrich Heese was vanaf 1976 tot 1998 'n senior navorser verbonde aan die Instituut vir Historiese Navorsing van die Universiteit van Wes-Kaap.

Dr. Heese het sy loopbaan aan die Hoƫrskool Uniondale ontvang en studeer aan die Universiteit van Stellenbosch waarna hy onderwys gegee in Malawi, Noord-Kaap en Namibiƫ. Hy verwerf 'n Ph.D. aan die Universiteit van Kaapstad in 1976 met verhandeling Die Afrikaners in Angola, 1880-1928. Hy is vanaf 1999 argivaris van die Universiteit van Stellenbosch.



Recently viewed

See more
Jumanji (Robin Williams, Kirsten Dunst) (4K Ultra HD+Blu Ray)
New
R506.00
BULK PACK 6 X BLOWOUT ACID BASE DRAIN CLEANER 1L
New
R532.00
50% OFF
Nat Geo Quiz! Wild Life Xbox 360
Refurbished
R199.00 R399.00
13% OFF
Small Red Wealth Buddhas
New
R39.00 R45.00

Customer ratings: 1 ratings

Awesome
02 May 2022