Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Toestand: Stofomslag effens verweer, naam van vorige eienaar op skutblad, merkies en potloodaantekeninge op sommige bladsye.
Stellenbosch, Universiteits-Uitgewers, Eerste Druk, 1971
Verpakking en Posgeld R25
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R25 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op die Chartleigh Webbladsy.