Groete van die hiëna -- Leon De Villiers

Secondhand
1 available
R40.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Friday, 31 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
614219998

Toestand : Goed.

Eerste druk, Tafelberg, 2000, Sagteband - Roman- 136pp.

"Met Leon se derde boek, Groete van die hiëna, betree hy die wêreld van fantasie. Dit vertel die verhaal van Roek Rykema wie se ouers volgelinge is van die Humanos-kultus. Roek is redelik skepties oor die leier van die kultus, Artius, en op die dag van die inlywing raak Roek paniekerig en beland hy in Chaotika of die Paleis van Chaos.

Thomas van der Walt en Magdel Vorster (Beeld, 23 Oktober 2000) skryf: "Wat volg, is n reis deur vreemde maar parallelle wêrelde, fantasieë en verhale wat iewers in die onderbewussyn verskuil is, by die Tuin van Orde verby en anderkant uit. Binne orde is daar chaos, maar Roek moet dit self uitvind. Hy moet homself eers aanvaar voordat hy aanvaarding kan kry by die mense rondom hom.

"Daar is heerlike aweregse humor in die verhaal, maar nie almal gaan dit geniet nie en nie alle volwassenes gaan dit verstaan nie. (...) Gelukkig is daar genoeg jong mense wat oopkop genoeg is om die boek te waardeer. n Mens hoop net die boek bereik hulle."

In Die Burger van 21 Junie 2000 is Marina le Roux van mening dat Leon de Villiers dit weer reggekry het om n "veelvlakkige, tergende, soms selfs ontstellende verhaal" neer te pen. "Dit is egter nie net nog n inisiasie-storie vol wroeging nie daar is bisar-humoristiese situasies en besonder slim woordspel. Soos in n Escher-skildery is daar variasie, ritme en orde in oënskynlike chaos."

Erika Terblanche

ATKV|LitNet-Skrywersalbum

2018-06-07We combine postage, so do look at our other items on offer.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
It Was Only Ever You -- Kate Kerrigan
R40
Juliana and Bernhard: het verhaal van een huwelijk 1936-1956 -- Cees Fasseur
R37
America Off Track -- Jarret Schecter
R58
My Simpatie, Cerise -- Eben Venter
R38
Add to cart

Similar products

Die afrekenaar - Les de Villiers Speurreeks
R55
Groete van die Hina
R30
In die newels deur Frieda de Villiers
R15
Terugkoms van die Hertogin - Frieda de Villiers
R29