Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Grond Erte
Hierdie erte is baie voedsaam en lekker. Is een van die "onfelbare" oeste van Afrika en word hoog aangeslaan deur die Afrika mense.
Plant: Na die eerste somer reëns (Oktober tot November)
Saai: Kan in saadlaaie begin word, maar is beter om direk in grond te plant. Plant uit in ryk, goed gedreineerde grond 35cm uitmekaar.
Ontkiem: 7 – 10 dae
Water: elke dag tot saad ontkiem. Hierdie is geharde plant, kan droogtes weerstaan.
Siektes: Blaarkewers, luise, en bloeiselvrot.
Voordele van plant: Kan soos groen blare eet soos spinasie, en die erte word gedroog binne in die saad omhulsel dan gekook in sout water. Haal dan die doppe af. Hierdie pakkie bevat 20 sade wat natuurlik bestuif is.
Is nie geneties veranderd nie. Hierdie sade is ‘n baie ou Afrika heirloom, en word reeds sedert die 14de eeu geplant in Wes-Afrika.