R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 12 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Groot formaat Bybel van 5.8 kilogram. 37 cm lank, 26 cm breed en 13 cm dik.
1718 uitgawe uitgegee deur De Groot te Amsterdam.
Die hout buiteborde is oorgetrek met 'n dik vol leer, die gespes mooi en volledig. Marbled endpapers.
Inskripsies voorin: Jacobus Petrus van de Bergh, geboren den 20 April 1818 op maandag morgen. Getroud op Colesbergh 1855. Mijn vrouwn Anna Catharina Dorothea Coertze is geboren den 5 Jannuarij 1837.
Daar is vroeer al hestelwerk gedoen aan hierdie Bybel, daar is egter nog bladsye se randte wat hanteringsmerke en ouderdomsmerke het. Die register bladsy voorin is los van die binding, enkele bladsye het 'n klein gedeelte papier verlore.
Hierdie is een van die skaars vroeere uitgawes wat die kaarte en prentjies bevat, sowel as die Apokriewe boeke agterin.