Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie is 'n oorspronklike Afrikaanse Familie Bybel, ook bekend as die 1933/1953-vertaling.
Daar is baie nuwe Bybels te koop, maar hierdie Bybel is die oorspronklike 1953-gedrukte uitgawe.
Die Bybel is groot, 70 jaar oud, met hardeband leer omslag, bladsye verguld buite en skoon binne, inskripsie voor gedateer 1953.
Grootte: 290 x 190 x 60
Gewig: 2kg
Sien asb al die fotos, want dit vorm deel van die beskrywing.
Courier Guy deur-tot-deur aflewering. SureTrade is 'n geverifieerde verkoper.