This item has closed with no items sold
View other items offered by Theron Books2194

Similar products

Die Dorslandtrek, 1874-1881
R3,500.00
Die Driemanskap `n Avontuur verhaal uit die dae van Jan Brand (JJG Grobbelaar) Voortrekker Boere
R75.00
Stellenbosch, Universiteitsdorp langs die Eersterivier - H. Fourie (sketse) & P. Crouse (teks)
R150.00
Teenstellings in die Taal - Abel J Coetzee. Hardeband met omslag, 1958
R160.00
Groot Avontuur: Sketse uit die Dorslandtrek - J. Albert Coetzee Groot Avontuur: Sketse uit die Dorslandtrek - J. Albert Coetzee Groot Avontuur: Sketse uit die Dorslandtrek - J. Albert Coetzee
Groot Avontuur: Sketse uit die Dorslandtrek - J. Albert Coetzee Groot Avontuur: Sketse uit die Dorslandtrek - J. Albert Coetzee Groot Avontuur: Sketse uit die Dorslandtrek - J. Albert Coetzee
Closed

Groot Avontuur: Sketse uit die Dorslandtrek - J. Albert Coetzee

1 was available / secondhand
R420.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
S420
Bob Shop ID
626612380

Toestand: Goed. Stofomslag het ligte verweer. Inhoud skoon en netjies.
Formaat:
Klein hardeband met stofomslag
Bladsye: 196 + 30 fotopanele
Uitgegee: 1976 vierde uitgebreide druk (Transvaalse Uitgewersmpy.)
ISBN: 0620022280

**Baie Skaars**

Die avonture wat in hierdie boek beskryf word, is gebaseer op vertellinge van Dorslandtrekkers wat self daaraan deel gehad het of dit sien gebeur het in die groot Dorslandtrek van 1877-81.

Toe die skrywer in 1924 as onderwyser na Angola gegaan het, was daar nog verskeie van die Dorslandtrekkers van 1877 nou n eeu gelede in die lewe en het hy by hulle die avonture afgeskryf, maar tegelyk ook die vreeslike Trek deur die Kalahari tot in Angola. In die sketse, wat destyds in Die Huisgenoot gepubliseer is, het hy ter-selfdertyd die groot avontuur van die Dors-landtrek ingevleg; waar dit nou andermaal gepubliseer word, het hy n nuwe skets bygevoeg (die eerste skets) oor die anneksasie van Transvaal deur Shepstone in 1877, asook twee waardevolle kaarte oor die roetes van die Dorslandtrek, n aantal fotos in verband met Angola en n lys van Dorslandtrekkers (in die Bylae).

Die sketse het waarskynlik, behalwe dat hulle die avontuurlike in ons volksverlede beklemtoon, ook n halfeeu gelede bygedra tot n gunstige klimaat vir die terugkoms van die baie Afrikaners uit Angola eers in 192829 en later in 195758. Dit is dus heel gepas dat hulle nou in n eeu-gedenkuitgawe beskikbaar gestel word.

Recently viewed

See more
S97009796 Fan Blower Assembly Fits for Bulb Ceiling Heater Replaces 97009796, S97009758, S97009796b
R714.00
13% OFF
Refurbished HP Elitebook 840 G5 Laptop Intel Core i5-8th Gen 16GB Memory 256GB SSD
R6,995.00 R7,995.00
1957 Union Of SA Crown / 5 Shillings T41
R450.00
John Powell - Face/Off (Music From The Motion Picture Soundtrack) (CD, Album, RE)
R162.00