R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Lionviham, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Tuesday, 25 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
aar is gerugte van oorlog. Die mans opgewonde en oorgehaal, die vroue met kommer gevul. Dan dit werklikheid, en moet die jong boervrou Cornelia na haar man se vertrek op kommando die plaas bestuur en sorg vir haar mense se veiligheid soos die meeste ander vroue in die Oranje-Vrystaat.
Maar watter ontberings en vernedering nog vir Cornelia en haar mense sou voorl, dit kon sy nie voorsien nie. Hierdie aangrypende en epiese verhaal van 'n Afrikanerfamilie se wedervaringe en stryd tydens die Anglo-Boereoorlog word met soveel oortuigingskrag vertel dat dit die leser meevoer en opnuut onder die indruk bring van hoe oorlog die gewone mens se lewe ingrypend en vir altyd verander.
Eleanor Baker, meesterverteller, het haar nuwe roman gebaseer op werklike gebeure soos opgeteken in gepubliseerde memoires en boeke oor die oorlog, asook ongepubliseerde, outentieke bronne soos briewe en dagboeke.