Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Anna Louw maak vir elf jaar lank 'n indringende studie van Paul Kruger en skryf dan die romans Die banneling: Die lyfwag en Die groot gryse oor sy lewe. Die groot gryse oor Paul Kruger se hele lewe beskou Louw persoonlik as die hoogtepunt in haar oeuvre. [Wikipedia] |
Jaar | 1970 (Derde Druk) |
Uitgewer | Tafelberg |
Bladsye | 271 |
Toestand | Hardeband, stofomslag verweer met 'n skeur op die ruggraat, pen merke, water skade, ouderdomsvergeling, naam van vorige eienaar op voorblad, teks mooi skoon en duidelik, goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: