Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Vertrek op 'n opwindende safari en leer ken die konings van die oerwoud. Sien sluipende luiperds skugter poemas en blitsige jagluiperds in aksie. Kyk hoe 'n jaguar sy prooi bekruip soek saam na die seldsame Bengaalse tier en ontmoet die koning van die diere die magtige leeu. Toets jou kennis en geniet agt bladsye vol prettige aktiwiteite!
TITLE: Groot katte
AUTHOR: LAPA
SKU: 9780799375534
PUBLISHER: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
DATE PUBLISHED: 01/10/2015
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 56
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 195 mm x 255 mm x 15 mm
WEIGHT: 200 gr