This auction has been won.
View other items offered by Bokmakierie20279
Leading
lizlllegrange7413 1 × R170.00
15 Nov 10:02

Similar products

Groot Trek. LOUIS TREGARDT SE DAGBOEK 1836-1838 Groot Trek. LOUIS TREGARDT SE DAGBOEK 1836-1838
Groot Trek. LOUIS TREGARDT SE DAGBOEK 1836-1838 Groot Trek. LOUIS TREGARDT SE DAGBOEK 1836-1838
Sold

Groot Trek. LOUIS TREGARDT SE DAGBOEK 1836-1838

Secondhand 1 was available
R5.00 minimum increment
R170.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 9 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
535327000

2013. Stewige sagteband, 290 bladsye. Baie goeie toestand. Titelblad voor-in verwyder. Binne-in baie netjies.  Minder as 1kg.

Louis Tregardt se dagboek is een van die Afrikaanse literatuur se kosbaarste besittings. Die vroegste spore van Afrikaans is al hierin te bespeur maar dit is vir moderne lesers moeilik om te volg. Grobler het dit nie net in Afrikaans vertaal sonder om die outentisiteit prys te gee nie maar ook van toeligting voorsien wat onvolledige inskrywings en onverklaarbaarhede opklaar. Tot op datum is dit die modernste weergawe daarvan. Origens word die dagboek voorafgegaan deur inligting oor Tregardt en sy medetrekkers, asook die trekroete. In plaas van tweedehands in 'n geskiedenisboek, trek die leser in hierdie dagboek van dag tot dag op ou waspore langs, ruik die wildernis, sit rondom vure waarvan die as in vergetelheid verdwyn het, beleef pyn, wanhoop en woede. Maar Tregardt se humorsin het hom nooit in die steek gelaat nie, veral wanneer hy die draak steek met van sy medetrekkers. Die hartverskeurende einde is van die vroegste liefdesliteratuur in Afrikaans - asook van die mooiste, om die eenvoud daarvan.