This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Heritage Trades1327

Similar products

Groot Trek - Nuwe Uitgawe
Sold

Groot Trek - Nuwe Uitgawe

New 1 was available
R350.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
msc2s5
Bob Shop ID
631964559

Don Nelson, 2013, softcover, A4 format, illustrated, Afrikaans text, 80 pages, condition: new.

Die Groot Trek was n unieke verskvnsel: n massa-uittog van ongeveer 10 000 Boere mans, vroue en kinders uit die Kaapkolonie in die jare na 1836. Die emigrante, wat later Voortrekkers genoem sou word, het die kolonie weens verskeie hartgrondige redes wat in hierdie boek uiteengesit word, verlaat.
Die betekenisvolste feit van hulle vertrek blv steeds hul verset teen hul inperking deur Britse gesag. Soos tydgenootlike getuies verwag het, was die Voortrekkers se weg na die binneland van Suider-Afrika moeisaam en dikwels met bloed bevlek.
Oorkant die Vaal het hulle met Mzilikazi se vurige Ndebele gebots, en in Natal hulself die gramskap van die Zulukoning, Dingane, op die hals gehaal. Retief is gedood, en die Voortrekkers is in hul laers verdelg. Hoewel hulle herstel het, en uiteindelik die mag van beide Ndebele en Zulu geknak het, is die Voortrekkers se stryd eers beƫindig toe hulle republieke (die Oranje-Vrystaat en die ZAR) in die vyftigerjare van die 19de eeu deur Brittanje erken is.
Die verhaal van die Voortrekkers word met talle fotos en skilderve van hierdie merkwaardige mans en vroue opgeluister, asook van die beweeglike lewenstyl wat hulle uittog moontlik gemaak het.