Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Vierde uitgawe 1973 Tafelberg uitgewers. Hardeband met stofomslag, 423 bladsye. Die stofomslag is verweer en geskeur op n paar plekke. Inskripsie voor in boek en n paar inskripsies in potlood binne in boek. Geel vlekke op eerste en laaste bladsye as gevolg van sellotape. klein vlekke op n paar bladsye binne in boek. versending R20 in RSA