Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Groot Verseboek 'n Bloemlesing uit die Afrikaanse Poësie. Saamgestel deur D J Opperman.
Verantwoording deur die samesteller voor in boek.
Tweede druk, Hersien en Uitgebrei.Nasionale Boekhandel Beperk 1952.
Die bundel is in redelike goeie tweedehandse toestand. Naaminskrywing op skutblad.