This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by ga101293

Similar products

GETEKEN: Woelinge Langs die Liesbeek: Geskiedenis van die Laerskool Groote Schuur | D. Lamprecht
Secondhand
R100.00
Geredigeerde Toesprake van die Sewende Eerste Minister van Suid-Afrika
Secondhand
R250.00
Woelinge langs die Liesbeek: Geskiedenis van die Laerskool Groote Schuur - D. Lamprecht
Secondhand
R59.00
JBM Hertzog Suid Afrika Eerste SAUK Publikasie
Secondhand
R85.00
Groote Schuur, Woning van Suid-Afrika se Eerste Minister. Groot formaat. H/B. 127 pp. Groote Schuur, Woning van Suid-Afrika se Eerste Minister. Groot formaat. H/B. 127 pp. Groote Schuur, Woning van Suid-Afrika se Eerste Minister. Groot formaat. H/B. 127 pp.
Groote Schuur, Woning van Suid-Afrika se Eerste Minister. Groot formaat. H/B. 127 pp. Groote Schuur, Woning van Suid-Afrika se Eerste Minister. Groot formaat. H/B. 127 pp. Groote Schuur, Woning van Suid-Afrika se Eerste Minister. Groot formaat. H/B. 127 pp.
Sold

Groote Schuur, Woning van Suid-Afrika se Eerste Minister. Groot formaat. H/B. 127 pp.

Secondhand 1 was available
R285.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
A0742
Bob Shop ID
633679695

n Kosbare kultuurskat wat Groote Schuur, die geskiedkundige woning wat Cecil Rhodes aan die toekomstige eerste ministers van Suid-Afrika bemaak het, aan die leser bekend stel.

Dié omvattende tweetalige gids beskryf die argitektuur van Groote Schuur, die kosbare meubels en tapisserieë daarin, die porselein, glasware en erdewerk, die silwerware, brons, koper en geelkoper, skilderye, die Zimbabwe-relieke en die tuin in fyn detail. Die boek is op glanspapier gedruk en bevat dosyne fotos in swart-en-wit en kleur.

Die boek is in n uitstekende toestand met n stofomslag wat deur n plastiekoortreksel beskerm word. Op die halftitelblad verskyn n geskenkinskrywing wat aandui dat die boek deur die Nasionale Vroueklub van die Parlement aan mev Braampie Malan geskenk is. Sy was in 1970 sekretaresse van die klub en vrou van mnr JJ Malan, destyds Adjunk-miniter van Landbou.

Die boek is in 1970 deur die Departement van Inligting onder die redakteurskap van WJ le Roux gepubliseer. Groot formaat: 32 (H) cm x 24 (B) cm.

 

 

 

Recently viewed

33% OFF
Ingco - Welding Holder Set (Magnetic) - 6 Pieces
New
R179.00 R269.00

Customer ratings: 1 ratings

Very securely packed and such a beautiful book. Thank you!
17 Apr 2025