Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1941 hardeband met stofomslag 217 bladsye- die stofomslag is erg verweer, die hardeband is goed, inskripsie op die eerste bladsy en n klein gedeelte van die net van die binding is sigbaar - sien foto onder, enkele vlekkies, die teks is skoon en die binding goed, vir ouderdom in goeie toestand, GEEN oorsese versending
Neem, asb kennis dat ek voortaan elke skoolvakansie vir die hele vakansie uitstedig is en dus nie in daar die tyd sal pos nie
Please note that in future I will be out of town each school holiday for the whole holiday will not be able to post during that time