Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Pragtige kopié van hierdie ryklik geïllustreerde, en populêre storieversameling.
Boek is in baie goeie toestand. Blou materiaalomslag met vergulde letterwerk nog baie netjies. Daar is ligte wit merkies voorop waar die stofjas, wat lyk asof dit op 'n stadium nat geword het, papierresidu op die omslag gelaat het. Stofjas in redelike toestand met verskeie klein skeurtjies aan rante, maar is skoon en grootliks heel.
Uitgewer : Waarheidsleër
Vermoed 1e Uitgawe, 1941
Taal : Afrikaans
Hardeband : 217 bladsye
Afmetings : 250 x 190 x 30 mm (L x B x D)
Toestand: Gebruik