This item has closed 5 buyers bought 5 items

Similar products

DE STRYD TUSSCHEN BOER EN BRIT C.R. DE WET 1902
Secondhand
R949.00
Die Geskiedenis Van Die Tweede Vryheidsoorlog In Suid Afrika, 1899-1902 5 Volumes - J.H. Breytenbach
Secondhand
R5,500.00
KRYGSTUIG VAN SUID-AFRIKA
Secondhand
R150.00
GENERAAL C R DE WET SE KRYGSLEIDING BY SANNASPOS EN GROENKOP J E RABIE
Secondhand
R260.00
Grusaam - Die dade en geweldenaars wat Suid Afrika geruk het - De Wet Potgieter
Sold

Grusaam - Die dade en geweldenaars wat Suid Afrika geruk het - De Wet Potgieter

New 6 were available
R260.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
4547086
Bob Shop ID
378904558

In hierdie boek loop die ondersoekende joernalis De Wet Potgieter terug op die spore van n klomp geweldenaars in Suid-Afrika se geskiedenis. Di geweldsmisdade, wat van die laat tagtigerjare tot in die nuwe millennium gepleeg is, wissel van fanatiese verregses wat medeburgers koelbloedig afmaai, tot geweldenaars wat hoprofiel-staatsmoorde gepleeg het. Hy neem die leser tot agter die skerms van die mees omstrede voorvalle in ons land. Met sy onverskrokke skryfstyl trek Potgieter jou midde-in die sake in.

In Grusaam deel hy inligting wat nog nie voorheen openbaar gemaak is nie. Wat het werklik die nag van 17 Junie 1992 in Boipatong gebeur? Wat was die dryfkrag agter die gru-aanval op Alison Botha? Wat het van die doodgewone polisieman Andr Stander n gewetenlose bankrower gemaak? Wie het eerste die verband tussen Gert van Rooyen se slagoffers en n moontlike mensehandelsaak raakgesien?

Potgieter vertel hoe hy as joernalis te werk gegaan het om verslag te doen oor elk van di grusame sake. Hierdie boek neem jou terug na die bloedige koerant-opskrifte van gister.

Sagteband, 240 bladsye

ALSO AVAILABLE IN ENGLISH

Recently viewed

See more
Trust Me You Can Dance T-shirt
New
R250.00
14% OFF
SAMSUNG GALAXY Z FOLD 4 FULL BODY RUGGED PROTECTIVE CASE BLACK | SUPCASE
New
R1,795.00 R2,095.00
33% OFF
For Galaxy On5 / G550 Battery Back Cover (White)
New
R283.00 R425.00
Multifunctional Sisal Cats Scratching Board Foldable Pet Bed(Light Green)
New
R442.52

Customer ratings: 3 ratings

Fast delivery
07 Jan 2019
Great Service!
07 Jan 2019
Dankie vir die flink diens !
21 May 2020