| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Gunsteling Bybelstories vir kinders bevat 15 bekende Bybelverhale, oorvertel deur Maretha Maartens. Dit verteenwoordig 'n verskeidenheid stories uit die Ou en Nuwe Testament. Elke verhaal bevat ook 'n kort samevatting en gebed. Van die verhale wat hier vervat is, sluit in: Noag se ark; Dawid en Goliat; Daniel in die leeukuil; Jesus verander water in wyn; Jesus loop op die see. Gunsteling Bybelstories vir kinders is nie net 'n vreugde om voor te lees of na te luister nie, maar bevat ook pragtige, kleurryke illustrasies wat aan oud en jonk genot sal verskaf.| By: | Maretha Maartens (Author), Samantha van Riet (Illustrator) |
| Pages: | 31 |
| Publisher: | Struik Christian Books |
| Format: | Hardcover |
| Isbn: | 1-4153-1195-1 |
| Isbn13: | 978-1-4153-1195-0 |