Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Gustav S. Preller, Dagboek van Louis Trichardt, 1836-1838 (Ons Geskiedenis-Serie)
Kaapstad: Nasionale Pers, 1938. Hardeband met gedrukte omslag, 379 bladsye, 10 illustrasies, registers.
Toestand: Redelik. Omslag het baie rakverwering en is ietwat vuil, 7.5cm aan die rugkant is besig om los te trek. Die eerste skutblad is vasgegom aan die omslag. Intern skoon en stewig.
Belangrike werk oor die geskiedenis van die Groot Trek.