Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1943, tweede druk. Hardeband, 172 bladsye.
Goeie toestand. Roeskolletjies voor- en agter-in en op bladsyrante. Besonderhede van vorige eienaar voor-in. Die omslag toon tekens van gebruik. Een bladsy het losgekom van die binding (sien foto).
Minder as 1kg.