Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Gustav S. Preller, Scheepers se Dagboek en die Stryd in Kaapland, 1 Okt. 1901-18 Jan. 1902 (Ons Geskiedenis-Serie)
Kaapstad: Nasionale Pers, 1938. Hardeband met gedrukte omslag, 215 bladsye, 14 illustrasies, registers.
Toestand: Redelik. Omslag het baie rakverwering en is ietwat vuil met kolle, bruin kol onderaan die rugkant. Die eerste skutblad is uitgeknip en daar is ’n naam op die binneblad uitgekrap. Daar is ‘n ronde gomoorblyfsel op die titelblad waar waarskynlik voorheen ‘n plakker was. Hier en daar geringe potloodonderstreping en merke. Goeie leeskopie, nog stewig en sterk.
Belangrike werk oor die geskiedenis van die Anglo-Boere Oorlog.