R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Hardeband met omslag. Boek in goeie toestand. Omslag het skeure en is verweer langs die kante en bokant van rug. Uitgegee in 1964 deur Nasionale Boekhandel, 147 bladsye. Die skrywer het 'n belowende politieke toekoms in die destydse Rhodesië gehad. Dit was die tyd van die Rhodesiese Federasie. Hy was egter ontnugter toe Brittanje die blankes in Rhodesië, volgens hom, in die steek gelaat het. Van Eeden waarsku dat wat in Rhodesië (Zimbabwe) gebeur het, ook die Republiek van Suid-Afrika kan tref. Die vuur brand dus nader aan Suid-Afrika. Met die weelde van terugskouing kan die leser van vandag Van Eeden se sienings beoordeel. Geen oorsese versending.